TOKKIES VIER SKOOL SE 75ste VERJAARDAG GEVIER!!

 

Die leerlinge en onderwysers van Laerskool Mooirivier het op 6 September die skool se 75ste verjaarsdag gevier. Die skool se leerlinge, Rep-en-Roer se kleuters en die personeel het gesmul aan die 1100 kolwyntjies. Elkeen het ook n gratis koeldrank ontvang. Die skool se hoofleiers het n oulike program in die saal aangebied en die skool se geskiedenis is kortliks weer in herinnering geroep.

 

MOOIRIVIER REIK UIT NA TOEVLUG

 

Laerskool se hoofleiers het onlangs Toevlugskool, n baie behoeftige skool naby Ventersdorp besoek. Louis Schoeman en Elmar Gustafson, ouers van hoofleiers, het die groepie opgewonde uitreikers vergesel. Lees meer......

 

 
 
 
 

Die web is ontwerp deur GSD Potch - Die web mense... - www.gsdpotch.com

 

Ons beveel aan dat u die web tuiste besigtig met: MS IE 7+ or Google Chrome 1.0 or  Mozilla 4.0]